Die seisoen stap aan en Canola in die Albertinia tot Riviersonderend omgewing is oor die algemeen baie mooi (daar is droë kolle), Caledon kan egter doen met goeie reën waar die Canola nog baie jonk is. Oor die algemeen is die Overberg se opkoms goed met slak- en ander insekprobleme wat redelik geïsoleerd was, maar […]