Our Archive

Preserving the FUTUREOur Archive

SOILL > Articles by: Franco

rrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrr

Die afgelope seisoen se Super Canola Produsente is onlangs vereër tydens onderskeidelik die Overberg Agri voorsaaidag te Rietpoel asook die SKOG voorsaaidag gehou op Moorreesburg. Die Super Canola kompetisie word jaarliks aangebied deur die Proteïennavorsingstigting (PNS) met die doel om inligting uit te ruil en beskikbaar te maak vir ander produsente. Elke produsent skryf ‘n kamp […]

Read more

Die 2013 Canola oes is amptelik afgehandel en die produsente kan tevrede voel met hulle insette deur die 2013 seisoen met gemiddeld tot bo-gemiddelde opbrengste wat verkry is in die meeste streke. Die 113 000 ton wat gelewer is, beloop die meeste nog. Canola het net weer sy gehardheid en droogtebestandheid gewys nadat in die […]

Read more

Toestande Sedert die vorige nuusbrief se skrywe waar ons lekker reën gehad het oor die grootste verbouingsareas, het dinge so bietjie verander. In kort, die Suid-Kaap (Swellendam tot by Albertinia) kort reën…Canola’s is steeds onder omstandighede baie mooi, maar wissel maar tussen die area. Die warm bergwind toestande wat die afgelope tyd ondervind is het […]

Read more

FOLLOW US