SOILL Produsente Nuusbrief – Mei 2014

Die seisoen stap aan en Canola in die Albertinia tot Riviersonderend omgewing is oor die algemeen baie mooi (daar is droë kolle), Caledon kan egter doen met goeie reën waar die Canola nog baie jonk is. Oor die algemeen is die Overberg se opkoms goed met slak- en ander insekprobleme wat redelik geïsoleerd was, maar daar is kampe met skade in sekere dele.
In die Swartland wissel dit van baie mooi tot oneweredig in dele, maar ons glo dat die reën wat onlangs geval het dinge sal regruk sodat die saad wat nog moet opkom betyds sal uitkom en ‘n oneweredige stand sal voorkom.
Inhoud

  • Swartstam
  • Interessante skakels en inligting
  • Datums

Kliek hier om die volledige nuusbrief aftelaai.